Ons geniet dit altyd as ons ‘n groter reservoir kan installeer. Hierdie watertenk is 18.2m x 2.5m en het ‘n kapasiteit van ongeveer 653 000 liter. Hierdie staalpaneeldam is vir ‘n kliëntop ‘n plaas in Kiepersol, Mpumalanga, opgerig.