hoë KWALITEIT gegalvaniseerde STAALPANEEL DAMME
Staalboer is een van die top vervaardigers van staalpaneeldamme in Suid-Afrika.
WAT IS STAALPANEEL DAMME?
Staalpaneel damme staan ook bekend as staalpaneelreservoirs, staalpaneel watertenks, sinkwaterdamme, sinkdamme of sinkreservoirs.
Die damme kan in ‘n breë spektrum van nywerheidsektore gebruik word, insluitend landbou, akwakultuur, mynbou, konstruksie, algemene industrie, brandstoftanks, huishoudelike gebruik, die oes van reënwater en ook vir swembaddens.
Die voering is geskik vir drinkwater en ‘n groot verskeidenheid van chemikalieë en vloeibare kunsmis.

OOR ONS STAALPANEEL DAMME
KAPASITEIT wissel van 15 000 litre to 4 000 000 liter
Gegalvaniseerde staalkoepeldak
‘n Gegalvaniseerde staalkoepeldak is beskikbaar op damme met ‘n deursnee van 6.1 m, 9.1 m, 12.2 m, 15.2 m en 18.2 m.
skadunetstruktuur
Ons damme kan toegerus word met ‘n 40% skadunetstruktuur om vuilgoed uit die dam te hou, of ‘n 95% skadunetstruktuur wat alge-groei belemmer. Die bedekking voorkom dat voëls, insekte, blare en ander vuilgoed in die water beland.

Kwaliteit – gesertifiseer
Ons standaard damgroottes begin van 3.8 m in deursneë tot 45.6 m en wissel in hoogte van 1.3 m tot 4.9 m. Die damme word standaard met ‘n 50 mm uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek voorsien word.
GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië,
Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

INGENIEUR
GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieur gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).
INGENIEUR
GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.

20+ JAAR LEWENSVERWAGTING
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar.

MAKLIK OM TE VERVOER
Hierdie koste-effektiewe damme is maklik om met ‘n enkelkajuitbakkie
te vervoer, wat dit maklik maak om
oral in die wêreld te vervoer.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

10 PRO RATA WAARBORG
Ons gee ook ‘n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.

GROOTTES
Ons standaard damgroottes begin van 3.8 m in deursneë tot 45.6 m en
wissel in hoogte van 1.3 m tot 4.9 m. Die damme word standaard met ‘n
50 mm uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek
voorsien word.

Materiale
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.
Materiale
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.
GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië,
Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.
GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië,
Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.
MAKLIK OM TE VERVOER
Hierdie koste-effektiewe damme is maklik om met ‘n enkelkajuitbakkie
te vervoer, wat dit maklik maak om
oral in die wêreld te vervoer.
MAKLIK OM TE VERVOER
Hierdie koste-effektiewe damme is maklik om met ‘n enkelkajuitbakkie
te vervoer, wat dit maklik maak om
oral in die wêreld te vervoer.
GROOTTES
Ons standaard damgroottes begin van 3,8 m in deursneë tot 45,6 m en
wissel in hoogte van 1,3 m tot 4,9 m. Die damme word standaard met ‘n
50 mm-uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek
aangebring word.
GROOTTES
Ons standaard damgroottes begin van 3,8 m in deursneë tot 45,6 m en
wissel in hoogte van 1,3 m tot 4,9 m. Die damme word standaard met ‘n
50 mm-uitlaat voorsien, maar enige grootte tot 300 mm kan op versoek
aangebring word.
INGENIEUR
GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).
INGENIEUR
GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).
10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.
10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.
10 PRO RATA WAARBORG
Ons gee ook ‘n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.
10 PRO RATA WAARBORG
Ons gee ook ‘n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.
20+ YEARS LIFE EXPECTANCY
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar.
20+ JAAR LEWENSVERWAGTING
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar.
Materiale
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.
Materiale
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar. Ons damme is gemaak van plat staalpanele met verstywingsringe bo, onder, en tussenin, soos nodig.

DIE STAALBOER SPAN IS BESKIKBAAR VIR OPRIGTINGS LANDSWYD EN KRUISGRENS
ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP +27 (0)82 210 0999