HOË KWALITEIT wagtorings
Staalboer is een van die top vervaardigers van staalpaneeldamme in Suid-Afrika.
Wat is ‘n Wagtoring?
Met hoogtes van 1 tot 12 meter kan mens meer sien en vinniger reageer. Ons wagtorings word aanmekaar vasgebout en het vier 900mm x 900mm vensters vir ‘n onbelemmerde uitsig op u perseel.

Staalboer wagtorings
vervaardig meestal uit hoekyster en volledig gegalvaniseer
Staalboer wagtorings het ‘n 360° uitsig vanaf vier vensters wat elk 900 mm x 900 mm groot is. Dit gee die sekuriteitswag die voordeel om die omliggende area te beskou.

KWALITEIT – GESERTIFISEER
Ons vervaardig hoogtes van 1.5m tot 12m. Hierdie torings stuur ‘n duidelike boodskap dat die gebied waargeneem word, en dat dit veilig en beskermd is.
MAKLIK OM TE VERVOER
Die wagtorings is van so aard dat dit aanmekaar vasgebout word vir maklike vervoer, en aflewering word landswyd en oorgrens gedoen.

WAGTORING SPESIFIKASIES
Wagtoring afmetings begin by 900 mm x 1800 mm met vier vensters van 900 mm x 900 mm.

MATERIALE
Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplatform voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers.

INGENIEUR GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).

GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

20+ JAAR LEWENSVERWAGTING
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar.

EKSTRAS
Die strukture het ‘n “cat ladder”. Hierdie leer is stewig, veilig en maklik om te klim omrede dit baie stabiel is.
EKSTRAS
Die strukture het ‘n “cat ladder”. Hierdie leer is stewig, veilig en maklik om te klim omrede dit baie stabiel is.
MAKLIK OM TE VERVOER
Die wagtorings is van so aard dat dit aanmekaar vasgebout word vir maklike vervoer, en aflewering word landswyd en oorgrens gedoen.
MAKLIK OM TE VERVOER
Die wagtorings is van so aard dat dit aanmekaar vasgebout word vir maklike vervoer, en aflewering word landswyd en oorgrens gedoen.
WAGTORING SPESIFIKASIES
Wag Toring afmetings begin by 900 mm x 1800 mm met vier vensters van 900 mm x 900 mm.

Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplat- form voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers.
MATERIALE
Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplat- form voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers.
INGENIEUR GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).
INGENIEUR GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).
GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.
GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.
10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.
10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.
20+ JAAR LEWENSVERWAGTING
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar.
20+ JAAR LEWENSVERWAGTING
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd en het ‘n lewensverwagting van meer as 20 jaar.
EKSTRAS
Die strukture het ‘n “cat ladder”. Hierdie leer is stewig, veilig en maklik om te klim omrede dit baie stabiel is.
EKSTRAS
Die strukture het ‘n “cat ladder”. Hierdie leer is stewig, veilig en maklik om te klim omrede dit baie stabiel is.

DIE STAALBOER SPAN IS BESKIKBAAR VIR OPRIGTINGS LANDSWYD EN KRUISGRENS
ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP +27 (0)82 210 0999