HOË KWALITEIT staalstaanders VIR WATERTENKS
Staalboer is een van die top vervaardigers van staalpaneeldamme in Suid-Afrika.
Waarvoor word watertenkstaanders gebruik?
‘n Tenkstaander word gebruik om ‘n watertenk bo die grond te lig om hoër waterdruk te lewer. Die staander verseker konstante druk, wat nodig mag wees in noodgevalle soos pomponderbrekings of onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening. ‘n Hoogte van 10 meter is gelyk aan die druk van 1 Bar.

staalboer tenkstaanders
Ondersteun 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tEnks
STANDAARD
WATERTENKSTAANDERS
Die strukture word verskaf met ‘n deklaag verf, of vol gegalvaniseerd. Beide die geverfde en gegalvaniseerde staanders se platform is gegalvaniseerd.
Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplatform voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers en kom met ‘n ingenieursertifikaat.
TENKSTAANDER MET VEILIGHEIDSLEER
Die watertenkstaander kan vervaardig word met ‘n veiligheidsleer (‘gang ladder’) en ‘n platform met mentis-reling rondom die tenk.
STANDAARD WATERTENKSTAANDERS

KWALITEIT – GESERTIFISEER
GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

VOLLEDIG BESKERM
Die strukture is ten volle gegalvaniseerd of dit is met ‘n deklaag geverf.

INGENIEUR
GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien).

MATERIALE
Hierdie staanders word meestal van hoekyster vervaardig, en die staalplatform voldoen aan die spesifikasies van die meeste tenk vervaardigers.

10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gerus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.

MAKLIK OM TE VERVOER
Die tenkstaanders is van so aard dat
dit aanmekaar vasgebout word vir
maklike vervoer, en aflewering word
landswyd en oorgrens gedoen.
MAKLIK OM TE VERVOER
Die tenkstaanders is van so aard dat
dit aanmekaar vasgebout word vir
maklike vervoer, en aflewering word
landswyd en oorgrens gedoen.
GROOTTES
Staalboer vervaardig watertenkstaanders in hoogtes van 1.5 m, 3.0 m, 4.5 m, 6.0 m, 7.5 m, 9.0 m en 12.0 m.

KAPASITEIT
Staalboer vervaardig ‘n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tenks.
KAPASITEIT
Staalboer vervaardig ‘n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter
en 10 000 liter tenks.
GEREGISTREERDE UITVOERDERS
Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings land- swyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), en Uganda.

Die strukture is ten volle gegalvani-
seerd of dit is met ‘n deklaag geverf.
VOLLEDIG BESKERM
Die strukture is ten volle gegalvani-
seerd of dit is met ‘n deklaag geverf.
INGENIEUR
GESERTIFISEER
Staalboer produkte is ingenieurs-gesertifiseer.
(Ons kan op versoek en teen ‘n ekstra koste ‘n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien.)

MATRIALE
Hierdie staanders word meestal van
hoekyster vervaardig, en die staalplat-
form voldoen aan die spesifikasies
van die meeste tenk vervaardigers.
MATRIALE
Hierdie staanders word meestal van
hoekyster vervaardig, en die staalplat-
form voldoen aan die spesifikasies
van die meeste tenk vervaardigers.
10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gesrus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.
10 JAAR VAKMANSKAP WAARBORG
Staalboer beoog om u gemoed gesrus te stel deur ‘n 10 jaar waarborg teen foutiewe materiaal en/of vakmanskap te gee.
MAKLIK OM TE VERVOER
Die tenkstaanders is van so aard dat
dit aanmekaar vasgebout word vir
maklike vervoer, en aflewering word
landswyd en oorgrens gedoen.
MAKLIK OM TE VERVOER
Die tenkstaanders is van so aard dat
dit aanmekaar vasgebout word vir
maklike vervoer, en aflewering word
landswyd en oorgrens gedoen.
GROOTTES
Staalboer vervaardig watertenkstaanders in hoogtes van 1.5 m, 3.0 m, 4.5 m, 6.0 m, 7.5 m, 9.0 m en 12.0 m.
GROOTTES
Staalboer vervaardig watertenkstaanders in hoogtes van 1.5 m, 3.0 m, 4.5 m, 6.0 m, 7.5 m, 9.0 m en 12.0 m.
KAPASITEIT
Staalboer vervaardig ‘n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tenks.
KAPASITEIT
Staalboer vervaardig ‘n reeks watertenkstaanders vir 2 500 liter, 5 000 liter en 10 000 liter tenks.

DIE STAALBOER SPAN IS BESKIKBAAR VIR OPRIGTINGS LANDSWYD EN KRUISGRENS
ENIGE VRAE? SKAKEL ONS OP +27 (0)82 210 0999