{"id":9,"date":"2019-08-02T09:57:48","date_gmt":"2019-08-02T09:57:48","guid":{"rendered":"https:\/\/staalboer.com\/?page_id=9"},"modified":"2024-07-11T14:53:51","modified_gmt":"2024-07-11T12:53:51","slug":"staalboer-gegalvaniseerde-staal-water-tenks-suid-afrika","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/","title":{"rendered":"Tuis"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/\">UITSTEKENDE VAKMANSKAP &#038; KLI\u00cbNTESORGMaklik om te vervoer en uit te voer | Kan in minimale tyd opgerig wordAL ONS DIENSTE<\/a><a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/\">KOSTE EFFEKTIEWE KWALITEIT STAALSTRUKTUREGemaak om te floreer in veeleisende omstandighedeAL ONS DIENSTE<\/a>\t\t\t\t<\/p>\n<p>STAALBOER DIENSAANBIEDING<\/p>\n<h1>ONS HOOF DIENSTE<\/h1>\n<p>Staalboer is trots Suid-Afrikaans. Ons vervaardig <strong><a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/gegalvaniseerde-staalpaneeldamme-suid-afrika\/\">staalpaneel damme<\/a>, <a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/watertenkstaanders\/\">watertenkstaanders<\/a><\/strong> en <strong><a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/wag-torings\/\">wagtorings<\/a>.<\/strong><\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\t\tSTAALPANEEL DAMME\t\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\tOns damme is van Z275 gegalvaniseerde staalplate en warm gegalvaniseerde buispype gemaak. Alle boute en moere is gegalvaniseerd. Die struktuur dra &#8216;n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en \/ of vakmanskap.\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\tSTAALPANEEL DAMME\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\tOns damme is van Z275 gegalvaniseerde staalplate en warm gegalvaniseerde buispype gemaak. Alle boute en moere is gegalvaniseerd. Die struktuur dra &#8216;n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en \/ of vakmanskap.<br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/gegalvaniseerde-staalpaneeldamme-suid-afrika\/\"><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\tLEES MEER\t\t\t\t\t\t<\/a><\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\t\tWATERTENKSTAANDERS\t\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\tDie staal platform is gegalvaniseerd en die staander is met \u2018n deklaag geverf. Die staanders word voorsien met gegalvaniseerde boute, moere, en anker<br \/>\nboute.\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\tWATERTENKSTAANDERS\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\tDie staal platform is gegalvaniseerd en die staander is met \u2018n deklaag geverf. Die staanders word voorsien met gegalvaniseerde boute, moere, en anker<br \/>\nboute.<br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/watertenkstaanders\/\"><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\tLEES MEER\t\t\t\t\t\t<\/a><\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\t\tWAGTORINGS\t\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\tDie struktuur word hoofsaaklik van hoekyster vervaardig en is ten volle warm gegalvaniseerd. Ons wagtorings word aanmekaar vasgebout om landwye en oorgrens aflewering<br \/>\nte vergemaklik.\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\tWAGTORINGS\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\tDie struktuur word hoofsaaklik van hoekyster vervaardig en is ten volle warm gegalvaniseerd. Ons wagtorings word aanmekaar vasgebout om landwye en oorgrens aflewering<br \/>\nte vergemaklik.<br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/wag-torings\/\"><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\tLEES MEER\t\t\t\t\t\t<\/a><\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\t\tSTAALPANEEL DAMME\t\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\tOns reservoirs is van Z275 gegalvaniseerde staalplate en warm gegalvaniseerde buise gemaak. Alle boute en moere is gegalvaniseerd. Die struktuur dra &#8216;n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en \/ of vakmanskap.\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\tSTAALPANEEL DAMME\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\tOns reservoirs is van Z275 gegalvaniseerde staalplate en warm gegalvaniseerde buise gemaak. Alle boute en moere is gegalvaniseerd. Die struktuur dra &#8216;n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en \/ of vakmanskap.<br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/gegalvaniseerde-staalpaneeldamme-suid-afrika\/\"><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\tLEES MEER\t\t\t\t\t\t<\/a><\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\t\tWATERTENKSTAANDERS\t\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\tDie staal platform is gegalvaniseerd en die staander is met \u2018n deklaag geverf. Die staanders word voorsien met gegalvaniseerde boute, moere, en anker<br \/>\nboute.\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\tWATERTENKSTAANDERS\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\tDie staal platform is gegalvaniseerd en die staander is met \u2018n deklaag geverf. Die staanders word voorsien met gegalvaniseerde boute, moere, en anker<br \/>\nboute.<br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/watertenkstaanders\/\"><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\tLEES MEER\t\t\t\t\t\t<\/a><\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\t\tWAGTORINGS\t\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\tDie struktuur word hoofsaaklik van hoekyster vervaardig en is ten volle warm gegalvaniseerd. Ons wagtorings word aanmekaar vasgebout om landwye en oorgrens aflewering<br \/>\nte vergemaklik.\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<h3>\n\t\t\t\t\t\t\tWAGTORINGS\t\t\t\t\t\t<\/h3>\n<p>\t\t\t\t\t\t\tDie struktuur word hoofsaaklik van hoekyster vervaardig en is ten volle warm gegalvaniseerd. Ons wagtorings word aanmekaar vasgebout om landwye en oorgrens aflewering<br \/>\nte vergemaklik.<br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/wag-torings\/\"><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\tLEES MEER\t\t\t\t\t\t<\/a><br \/>\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/ons-dienste\/\"><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\tBESKOU AL ONS DIENSTE<br \/>\n\t\t\t\t\t<\/a><\/p>\n<p>ervare span<\/p>\n<h2>voordele van staalboer produkte<\/h2>\n<p>Ons damme het &#8216;n meer aangename voorkoms en beter weerstand teen windskade as geriffelde sink damme.<\/p>\n<p>30 Jaar Ervaring<\/p>\n<p>Staalboer is in 2003 gestig en het gegroei tot &#8216;n suksesvolle internasionale staalvervaardigingsonderneming.<\/p>\n<p>ingenieur-gesertifiseer<\/p>\n<p>Staalboer kan die oprigting vir u voltooi. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieur-gesertifiseer.<\/p>\n<p>10 jaar pro rata waarborg<\/p>\n<p>Die voering is vervaardig van 500g blou poli\u00ebsterversterkte PVC met uitstekende weerstand teen UV-lig. Ander voerings is ook beskikbaar.<\/p>\n<p>10 jaar vakmanskap waarborg<\/p>\n<p>Ons waterreservoirs hou &#8216;n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en \/ of vakmanskap.<\/p>\n<p>maklike installasie<\/p>\n<p>Al die materiaal wat gebruik word voldoen aan die huidige ISO-standaarde. Ons kan ook op versoek en teen &#8216;n ekstra koste &#8216;n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"3711\" height=\"2186\" src=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1.png\" alt=\"\" srcset=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1.png 3711w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-300x177.png 300w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-1024x603.png 1024w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-768x452.png 768w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-1536x905.png 1536w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-2048x1206.png 2048w\" sizes=\"auto, (max-width: 3711px) 100vw, 3711px\" \/><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"3711\" height=\"2186\" src=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1.png\" alt=\"\" srcset=\"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1.png 3711w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-300x177.png 300w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-1024x603.png 1024w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-768x452.png 768w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-1536x905.png 1536w, https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/Staal-Boer-Color-Logo-1-Gradient-e1564743989445-1-2048x1206.png 2048w\" sizes=\"auto, (max-width: 3711px) 100vw, 3711px\" \/>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<\/p>\n<p>ERVARDE SPAN<\/p>\n<h2>voordele van staalboer produkte<\/h2>\n<p>Ons damme het &#8216;n meer aangename voorkoms en beter weerstand teen windskade as geriffelde sink damme.<\/p>\n<p>30 Jaar Ervaring<\/p>\n<p>Staalboer is in 2003 gestig en het gegroei tot &#8216;n suksesvolle internasionale staalvervaardigingsonderneming.<\/p>\n<p>ingenieur-gesertifiseer<\/p>\n<p>Staalboer kan die oprigting vir u voltooi. Ons is ook geregistreerde uitvoerders en ons produkte is ingenieurs-gesertifiseer.<\/p>\n<p>10 jaar pro rata waarborg<\/p>\n<p>Die voering is vervaardig van 500g blou poli\u00ebsterversterkte PVC met uitstekende weerstand teen UV-lig.<\/p>\n<p>10 jaar vakmanskap waarborg<\/p>\n<p>Ons waterreservoirs hou &#8216;n tien jaar waarborg teen foutiewe materiaal en \/ of vakmanskap.<\/p>\n<p>maklike installasie<\/p>\n<p>Al die materiaal wat gebruik word voldoen aan die huidige ISO-standaarde. Ons kan ook op versoek en teen &#8216;n ekstra koste &#8216;n ingenieursertifikaat vir al ons strukture voorsien.<\/p>\n<h1>koste <br \/> effektief<\/h1>\n<h1>beter windweerstand<\/h1>\n<h1>10 jaar waarborg<\/h1>\n<p>Ons Geskiedenis<\/p>\n<h3>OOR ONS<\/h3>\n<p>Staalboer is &#8216;n trots Suid-Afrikaanse staal vervaardigingsmaatskappy in Pretoria, Gauteng. Ons is &#8216;n familie besigheid wat in 2003 gestig is deur Jan Andries Smith Snr.\u00a0Ons vervaardig staalpaneel damme, tenkstaanders, sowel as wagtorings.\u00a0Die onderneming het sedert 2003 gegroei en lewer tans dienste aan kli\u00ebnte in verskeie lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambi\u00eb, Botswana, Namibi\u00eb, Eswatini (Swaziland), Uganda en Sri Lanka. Staalboer het al ongeveer 3600 projekte voltooi regoor Afrika, asook w\u00eareldwyd.<\/p>\n<p>\t\t\tGestig In 2003<br \/>\n\t\t\t\t0<br \/>\n\t\t\tJaar Ervaring<br \/>\n\t\t\t\t0<br \/>\n\t\t\tProjekte Voltooi<br \/>\n\t\t\t\t0<\/p>\n<p>Ons Geskiedenis<\/p>\n<h3>OOR ONS<\/h3>\n<p>Staalboer is \u2018n trots Suid-Afrikaanse staal vervaardigingsmaatskappy gebasseer in Pretoria en gestig in 2003. Staalboer het begin met die vervaardiging van watertenkstaanders, en in 2007 het Staalboer begin met die vervaardiging van staalpaneel damme. Staalboer het in 2011 verder uitgebrei met die vervaardiging van wagtorings.<\/p>\n<p>Staalboer spog met die oprigting van damme, tenkstaanders, en wagtorings landswyd, so wel as internasionaal, in Afrika-lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambi\u00eb, Botswana, Namibi\u00eb, Eswatini (Swaziland), en Uganda.<\/p>\n<p>\t\t\tGestig In 2003<br \/>\n\t\t\t\t0<br \/>\n\t\t\tJaar Ervaring<br \/>\n\t\t\t\t0<br \/>\n\t\t\tProjekte Voltooi<br \/>\n\t\t\t\t0<\/p>\n<p>Vul die onderstaande vorm in en kry vandag &#8216;n gratis kwotasie.<\/p>\n<h4>vra &#8216;n kwotasie aan<\/h4>\n<p>Vrae wat gereeld gevra word<\/p>\n<h5>Vrae<\/h5>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Benodig die dam &#8216;n beton fondasie?<\/a><\/p>\n<p>Nie een van ons damme het &#8216;n beton fondasie nodig nie, maar damme ho\u00ebr as 1.9 m het &#8216;n betonskort nodig wat na die oprigting van die dam gegiet kan word.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Waarvan is die dam panele gemaak?<\/a><\/p>\n<p>Staalboer damme is van Z275 warm gegalvaniseerde staal plate gemaak en het &#8216;n minimum dikte van 1 mm. Die staal plate kan ook op versoek deur vlekvrye staal vervang word.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Waaruit is die voeringmateriaal gemaak?<\/a><\/p>\n<p>Vloeistof word deur &#8216;n blou, swart of grys polyesternetversterkte PVC-voering gemaak met nate wat deur &#8216;n ho\u00eb-frekwensie sweisproses gaan vir waterdigte verbindings. Die voeringmateriaal weerstaan &#8216;n wye verskeidenheid van chemikalie\u00eb en het &#8216;n uitstekende weerstand teen UV-lig.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Watter grootte inlate en uitlate kan die dam akkommodeer?<\/a><\/p>\n<p>Die dam word standaard met &#8216;n 50 mm aansluiting voorsien, maar enige grootte kan op versoek verskaf word.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Wat is my verantwoordelikhede voordat die dam opgerig word?<\/a><\/p>\n<p>Staalboer voorsien kli\u00ebnte met &#8216;n stap-vir-stap-handleiding oor die voorbereiding van die oprigtings area voor die oprigting van die dam.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Wat moet ek op die dag van die oprigting re\u00ebl?<\/a><\/p>\n<p>Daar moet water beskikbaar wees om die dam op te vul, ten minste tot by die uitlaat. Dit sal verseker dat die voering korrek binne die dam geplaas word. As daar geen water is wat die bodem van die voering bedek nie, kan die wind die voering uit die dam uit waai.<\/p>\n<p>Daar moet iemand wees om te adviseer waar die in- en uitlate gele\u00eb moet wees.<\/p>\n<p>Ons benodig 3 &#8211; 4 arbeiders.<\/p>\n<p>Indien nodig, die materiaal vir die ringfondasie.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Kan ek die installasie self doen?<\/a><\/p>\n<p>Ons moedig ons kli\u00ebnte aan om self die installasie te doen. Staalboer voorsien kli\u00ebnte met &#8216;n deeglike, stap-vir-stap-handleiding wat prente insluit.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Kom Staalboer produkte met &#8216;n waarborg?<\/a><\/p>\n<p>Staalboer beoog om u &#8216;n bietjie gemoedsrus te gee deur &#8216;n 10 jaar waarborg op sy produkte teen foutiewe materiaal en\/of vakmanskap te gee, en &#8216;n 10 jaar pro rata waarborg teen sonskade op die voering.<\/p>\n<p>\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 192 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M0 384.662V127.338c0-17.818 21.543-26.741 34.142-14.142l128.662 128.662c7.81 7.81 7.81 20.474 0 28.284L34.142 398.804C21.543 411.404 0 402.48 0 384.662z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t<svg viewBox=\"0 0 320 512\" xmlns=\"http:\/\/www.w3.org\/2000\/svg\"><path d=\"M288.662 352H31.338c-17.818 0-26.741-21.543-14.142-34.142l128.662-128.662c7.81-7.81 20.474-7.81 28.284 0l128.662 128.662c12.6 12.599 3.676 34.142-14.142 34.142z\"><\/path><\/svg><br \/>\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t\t<a tabindex=\"0\">Waar is Staalboer gele\u00eb?<\/a><\/p>\n<p>Staalboer is gele\u00eb in Kameeldrift-Oos, Pretoria.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>UITSTEKENDE VAKMANSKAP &#038; KLI\u00cbNTESORGMaklik om te vervoer en uit te voer | Kan in minimale tyd opgerig wordAL ONS DIENSTEKOSTE EFFEKTIEWE KWALITEIT STAALSTRUKTUREGemaak om te floreer in veeleisende omstandighedeAL ONS DIENSTE STAALBOER DIENSAANBIEDING ONS HOOF DIENSTE Staalboer is trots Suid-Afrikaans. Ons vervaardig staalpaneel damme, watertenkstaanders en wagtorings. STAALPANEEL DAMME Ons damme is van Z275 gegalvaniseerde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1026,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"elementor_header_footer","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-9","page","type-page","status-publish","has-post-thumbnail","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/9","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=9"}],"version-history":[{"count":74,"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/9\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1989,"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/9\/revisions\/1989"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1026"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staalboer.co.za\/afrikaans\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}